- +27 81 876 1381
- reservations@terilemvelilodge.co.za
- Mon - Fri: 08:00 – 20:00

- This event has passed.
4 Panado’s en ‘n Chardonnay
August 17, 2024 @ 6:00 pm - 11:00 pm

In hierdie kabaret, ook bekend as “Ek het al so baie my * gesien, ek is bang vir ***” vier Elzabé Zietsman haar en haar mede Suid-Afrikaners se veerkragtigheid. As ons val, staan ons weer op. As die mat onder ons uitgeruk word, doen ons bollemakiesie en land op ons voete. As die wêreld rondom ons verander, pas ons aan. En wanneer die wêreld rondom ons heeltemal ineenstort, drink ma vier Panados en n Chardonnay en pa steek die vuur aan. Môre probeer ons weer.
Kontak ons vir besprekings.🌹
Ligte etes en kontantkroeg beskikbaar.