4 Panado’s en ‘n Chardonnay

Teri-Lemveli Lodge

In hierdie kabaret, ook bekend as "Ek het al so baie my * gesien, ek is bang vir ***" vier Elzabé Zietsman haar en haar mede Suid-Afrikaners se veerkragtigheid. As ons val, staan ons weer op. As die mat onder ons uitgeruk word, doen ons bollemakiesie en land op ons voete. As die wêreld rondom […]